Vul telkens die korrekte woord uit die woordwolk in om die volgende sinne korrek te voltooi:
Iemand wat medisyne en
salf verkoop, is 'n _____.
Iemand wat geboue
ontwerp, is 'n _____.
Iemand wat geboue
oprig, is 'n _____.
Iemand wat gedigte
skryf, is 'n _____.
Iemand vir wie jy ken,
is 'n _____.
Iemand wat leerders op
skool onderrig, is 'n _____.
Iemand wat met vakansie
gaan, is 'n _____.
Iemand wat altyd
positief dink, is 'n _____.
Iemand wat sonder werk
is, is 'n _____.
Iemand wat wild skiet,
is 'n _____.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking