Wat noem ons:
1.
|
Die persoon wat
in algehele beheer van 'n hotel is?
|
2.
|
Die vrou wat voor
by die ontvangstoonbank werk?
|
3.
|
Die persoon wat
drankies en kos by jou tafel bedien?
|
4.
|
Die persoon wat
drankies oor die kroegtoonbank bedien?
|
5.
|
Die persoon wat
kos in die kombuis voorberei?
|
6.
|
Die persoon wat
jou tasse na jou kamer toe dra?
|
7.
|
Die persoon wat
die kamers opruim en beddens opmaak?
|
8.
|
Die persoon wat
die hotel se tuin in stand hou?
|
9.
|
Die persoon wat
die hotel se boeke doen?
|
10.
|
Die persoon wat
die bemarking vir die hotel doen?
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking