Dinsdag 18 Desember 2018

Edupage cc Nuwe titels 2020 -


Die volgende gedigte word vanaf 2020 vir die IEB Graad 12 Afrikaans Huistaal leerders voorgeskryf:

N.P. van Wyk Louw: Ballade van die bose
Elisabeth Eybers: Herinnering
D.J. Opperman: Negester en stedelig
Ernst van Heerden: Die bokser
Sheila Cussons: Flits uit ’n braaipan
Ina Rousseau: Jan
Boerneef: My meisie se wange is sterkoningappels
Ingrid Jonker: Die kind wat doodgeskiet is deur soldate by Nyanga
Breyten Breytenbach: 'n brief van hulle vakansie
Wilma Stockenström: Ecce homo
Lina Spies: Marilyn Monroe: foto in goud
Fanie Olivier: Demosthenes, die klipkouer, digby kalamata
Lucas Malan: Telkom-gesprek met my ma (2)
Louis Esterhuizen: Ooggetuie
Marius Crous: Briewe uit die kolonies I
Danie Marais: In Duitsland waar die wolke in gelid marsjeer
Carina Stander: Verse

Die Edupage cc-studiegids oor hierdie gedigte sal in 2019 reeds beskikbaar wees.


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking