Dinsdag 18 Desember 2018

Edupage cc Nuwe titels 2020 -


Die volgende gedigte uit die bundel Toulopers: Verse vir Tieners (LAPA Uitgewers) word vanaf 2020 vir die IEB Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal leerders voorgeskryf:

Touloper
Die wêreld het so klein geword
Vraagteken (?)
Sterrekyker
Staan op!
Daarom
Aandeelhouer
Klein geloof
Strelizia
Taylor Swift
Sondagaande
"Mamma" kan ek nie sê nie

Die Edupage cc-studiegids oor hierdie gedigte is gereed en kan in Februarie 2019 by ons uitstalling by die Nasionale Konferensie besigtig word.



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking