Dinsdag 13 November 2018

10 VRAE OOR Die Testament: Spreekbeurt 358–465

1.
Waar het oom Josef orals geld laat wegsteek?
2.
Wat was die doel van die geld wat so weggesteek is?
3.
Hoeveel geld is daar in oom Josef se boedel wat nagelaat kan word?
4.
Waarom mag Herman-hulle aanvanklik nie die geld erf nie?
5.
Watter ontstellende oproep ontvang Herman? Verduidelik volledig.
6.
Waarom is Gideon so verbaas oor Herman en Katinka se besluit oor hulle miljoen rand?
7.
Wat was oom Josef se plan met die skynontvoering?
8.
Hoe word Herman-hulle tog uiteindelik beloon?
9.
Waarom erf Herman-hulle nie elkeen in werklikheid sewe miljoen rand nie?
10.
Wat is die finale bepaling wat oom Josef vanuit die graf doen?


         

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking