Bestudeer die skermskoot hieronder
(00:35:04) en beantwoord die vrae wat daarop volg:
1.
|
Wie is die
karakter in hierdie skermskoot?
|
2.
|
Wat is hierdie
karakter se verwantskap met die hoofkarakter in die film?
|
3.
|
Gee die naam van
die dorpie waar hierdie karakter haar bevind.
|
4.
|
Watter soort
kameraskoot word in hierdie skermskoot gebruik?
|
5.
|
Hoe dra hierdie kameraskoot
daartoe by om die karakter aan die kyker bekend te stel?
|
6.
|
Gee een woord wat
jy dink die gemoedstoestand van hierdie karakter die beste beskryf.
|
7.
|
Net voordat
hierdie karakter vir haarself in die spieël kyk, sien sy iets raak op die
tafeltjie onder die spieël. Identifiseer hierdie voorwerp.
|
8.
|
Wat vertel die
voorwerp wat jy in Vraag 7 identifiseer het vir die kyker van hierdie
karakter?
|
9.
|
Luister na die
agtergrondmusiek en verduidelik hoe dit bydra tot die weemoedige atmosfeer.
|
10.
|
Verklaar die
gebruik van kleur in hierdie skermskoot.
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking