Dinsdag 02 Oktober 2018

10 VRAE OOR Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster: Hoofstuk 12 (2)

Na wie word daar elke keer in die volgende vrae verwys? Let daarop dat sommige van die aanhalings na meer as een persoon verwys.

1.
"'n onvergenoegde moeilikheidmaker"


2.
"Ek kan nie regtig kaptein wees nie"


3.
"hy is baie groter as ek"



4.
"Dit het hom skynbaar ontgaan dat julle vandag gespeel het."



5.
"ek is mos aan diens"


6.
"Haar onsekerheid laat sy vertroue toeneem."



7.
"Jy het die tegniek goed onder die knie."


8.
"Ons het goed sonder hom klaargekom"



9.
"Ons is betaal om te verdwyn"



10.
"Hoe eerlik is hy nie met haar nie"







Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking