Dinsdag 24 Julie 2018

Woordeskat: Vaste uitdrukkings (7)

VASTE UITDRUKKINGS

H

'n Heildronk instel
Propose a toast
'n Heldedaad verrig
Do a heroic deed
Jou honger stil
Satisfy one's hunger
Hoop koester
Cherish hope
Hulde betoon
Pay homage
Hulp verleen
Give assistance
In die huwelik tree
Get married



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking