Dinsdag 24 Julie 2018

Woordeskat: Vaste uitdrukkings (6)

VASTE UITDRUKKINGS

G

'n Geboortedag herdenk
Celebrate a birthday
'n Gebou oprig
Put up a building
'n Gebou sloop
Demolish a building
Geduld beoefen
Exercise patience
'n Geheim oplos
Solve a mystery
'n Geheim verklap
Let out a secret
Die gelag betaal
Pay the price/penalty
Genot verskaf
Give pleasure
Gesondheid ondermyn
Undermine health
'n Gesprek aanknoop
Start a conversation
Getuienis aflê
Give evidence
Die gevolge dra
Suffer the consequences
'n Gewoonte aankweek
Form a habit
'n Graad behaal
Obtain a degree
'n Graf grawe
Dig a grave
'n Guns bewys
Do a favour


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking