Vul
elke keer net die naam van die karakter
in die oop spasies in:
3.1 __________
het 'n baie slegte vel en voel soos die 3.2 __________ in die bekende
verhaal. 3.3 __________ is die enigste meisie wat vriendelik teenoor hom is,
en hy wil haar graag daarvoor bedank. Sy suster, 3.4 __________, hou nie van oom 3.5 __________ nie omdat hy so lelik eet.
Gedurende die
ongeluk doen 3.6 __________, die bestuurder van die bussie, 'n ernstige
kopbesering op, maar sy ma, Mevrou 3.7 __________, is ongedeerd. Die beseerde
3.8 __________ waai 'n sakdoek in die
lug om aandag te probeer trek. 3.9 __________ is skynbaar die ernstigste beseer is, maar
3.10 __________ sê vir haar om vas te byt.
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking