VRAE
1.
|
1.1
|
Waar speel
hierdie gedig af?
|
1.2
|
Haal die woorde
aan wat dit vir ons sê.
|
|
2.
|
Gee twee
troetelname wat die vader vir sy kind het.
|
|
3.
|
Verduidelik
"jakkals trou met wolf se vrou".
|
|
4.
|
Verduidelik
"droomoogkind".
|
|
5.
|
Die spreker sê
"kyk daar's
druppels op jou mou"
"kyk daar's
druppels teen die ruit"
|
|
5.1
|
Waar kom die
druppels op die kind se mou vandaan?
|
|
5.2
|
Waar kom die
druppels teen die ruit vandaan?
|
|
6.
|
Waarmee vergelyk
die spreekster die druppels op die kind se mou?
|
|
7.
|
"elke
druppel is 'n sonnetrou"
Watter versreël
vroeër in die gedig beteken ongeveer dieselfde?
|
|
8.
|
"jou pa kan
nie vandag sy boom gaan kap"
Hoekom nie?
|
|
9.
|
Watter woorde in
die gedig lui die gebed in?
|
|
10.
|
Hoekom is die
vader seker dat God sy kind kan bewaar en beskerm?
|
|
11.
|
Vir wie vra die vader
almal die seën van God?
|
|
12.
|
Wie spreek die
vader in die laaste twee versreëls aan?
|
|
13.
|
Hoe is die kind
se afwyking sigbaar aan
|
|
13.1
|
sy mond? (Gee
slegs een woord uit die gedig as antwoord)
|
|
13.2
|
sy oë? (Gee slegs
een woord uit die gedig as antwoord)
|
|
14.
|
Watter aanduiding
het ons dat die kind se moeder self 'n afwyking het?
|
|
15.
|
Gee telkens een
woord uit die gedig vir die volgende:
|
|
15.1
|
as speeksel
aanhoudend uitkom
|
|
15.2
|
beboste rant
|
|
15.3
|
die geringstes/nietigstes
|
|
15.4
|
wat nie genoeg geprys
kan word nie (frase – twee woorde)
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking