1.
|
Hoekom dink die
leser in die eerste paragraaf dat Tino waarskynlik die beste speler in sy
span is?
|
|
2.
|
Wie, dink ‘n mens
aanvanklik, is die man in die skare wat albei sy duime vir Tino lig, en
waarom dink die leser só?
|
|
3.
|
Waarom is die
eerste twee paragrawe van die kortverhaal skuinsgedruk?
|
|
4.
|
Watter ‘posisie’
het Tino in werklikheid tydens die wedstryd gevul?
|
|
5.
|
5.1
|
Watter bewys is
daar dat Tino se span die wedstryd gewen het?
|
|
5.2
|
Waaroor is die
afrigter sarkasties wanneer Tino by sy span aansluit?
|
|
5.3
|
Watter
neerhalende aanmerking maak Martin, een van sy spanmaats?
|
6.
|
6.1
|
Watter
aankondiging maak die afrigter net voordat hy die seuns verdaag?
|
|
6.2
|
Watter effek het
hierdie aankondiging op Tino?
|
7.
|
7.1
|
Watter leuen
vertel Tino vir die afrigter?
|
|
7.2
|
Hoe probeer die
afrigter om Tino te inspireer?
|
8.
|
8.1
|
Sê in een sin wat
Tino van sy pa weet.
|
|
8.2
|
Hoekom vra Tino
nooit sy ma oor sy pa uit nie?
|
|
8.3
|
Watter wens kom
by hom op terwyl hy huis toe loop?
|
9.
|
Tino sien 'n
groep ouer seuns op die hoek staan.
|
|
|
9.1
|
Watter vreemde
ding doen hy dan?
|
|
9.2
|
Waarom doen hy
dit?
|
10.
|
10.1
|
Hoe voel Tino oor
Jerome?
|
|
10.2
|
Waarom kan Jerome
se doen en late as ‘duister’ beskou word?
|
|
10.3
|
Watter raad gee
Jerome altyd vir Tino?
|
Saterdag 21 Julie 2018
'N PA VIR SATERDAG deur Christo Davids (Kortvrae 1)
Etikette:
'n Pa vir Saterdag
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking