Woensdag 13 Junie 2018

NSS: Onderwêreld deur Fanie Viljoen Afrikaans-Engels Woordelys Hoofstuk 20


AFRIKAANS-ENGELS WOORDELYS


nice
lekker
freerange hoender
vrylopende hoender
skate
skaats
surf
branderplankry
by the way
trouens
afgeswitch
afgeskakel
sleep mode
slaapmodus
ingeplug
ingeprop
social engineering
sosiale manipulering
this and that
ditjies en datjies/onbenullighede
like
hou daarvan
girls
meisies
hunks
aantreklike ouens
life-guard
lewensredder
no ways
nee
chat
gesels
uitsort
uitsorteer
warning
waarskuwing
surfing
branderplankry
personal joke
persoonlike grappie/grappie tussen hulle
surfboards
branderplanke
sniffer
snuiwer/snuffelaar – iemand wat rekenaardata onderskep
tools
gereedskap/nutsprogramme
war driving
oorlogdrywing/beweeg op netwerke rond op soek na pakkies inligting
encrypt
enkodeer
keys
sleutels
private key
private sleutel
public key
openbare sleutel
reply
antwoord
sure
verseker
shopping
inkopies
stick you
betaal vir jou
lanie plek
deftige plek
bad boy
stout seun
sign
teken/handteken
cones
gedraaide roomyse


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking