Woensdag 13 Junie 2018

NSS: Onderwêreld deur Fanie Viljoen Afrikaans-Engels Woordelys Hoofstuk 21


AFRIKAANS-ENGELS WOORDELYS

keystroke logger
sleutellogger/registreer sleutelinvoer
hacker toolbox
krakerhulpmiddels
explore
verken
desktop icons
werkskerm-ikone
knock gevat
seergekry
formal lounge
formele sitkamer
scan
skandeer
mails
e-posse
encrypted mail
geënkodeerde e-pos
private key
privaatsleutel
slippers
pantoffels
chips
skyfies
search
soektog
hard drive
hardeskyfaandrywer
thumb drive
'n klein USB-geheuestokkie
folder
lêergids
download
aflaai
dead drop
'n anonieme stoorplek vir lêers
FTP sites
FTP-werf/FTP = lêeroordragprotokol
email archive
e-posargief
download
laai af
encrypted mails
geënkodeerde e-pos
dump
stort
download bar
aflaaistafie
speed wobble gestrike het
verskriklik groot geskrik


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking