Hieronder volg 'n moontlike langvraag vir die filmstudie Ballade vir 'n Enkeling:
In die titel van die film Ballade
vir 'n Enkeling word daar melding gemaak van 'n enkeling. Bespreek in 'n opstel van 250 –
350 woorde hoe hierdie tema in die film aangespreek word en wie jy as die ware enkeling
in die film beskou.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking