Sondag 06 Mei 2018

Woordeskat: Blokkiesraaisel (2)

Hierdie blokkiesraaisel toets dieregeluide, sinonieme en trappe van vergelyking.
 
Dwars

5.    Die wêreld word dikwels ook die _____ genoem
6.    Watter geluid maak 'n kat?
7.    Die oortreffende trap van dood
8.    Die oortreffende trap van goed
9.    Ons praat eerder van ons _____ as ons lywe
11.  Watter dier snork?
12.  'n Woord met min of meer dieselfde betekenis as angs
13.  Watter dier balk?

Af

1.    Watter insekte zoem?
2.    Watter voëls koer?
3.    'n Sinoniem vir die word aksie
4.    Die vergrotende trap van aantreklik
6.    'n Ander woord vir kar
8.    Die vergrotende trap van bleek
10.  Die vergrotende trap van glad




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking