Sondag 06 Mei 2018

IEB Taalwerkboek Graad 11

Edupage het 'n Taalwerkboek vir elke hoërskoolgraad. Voorbereding vir Vraestelle Graad 11 bevat die volgende aspekte:

  • Modules begin gewoonlik met 'n leesteks, gevolg deur 'n woordeskatlys (Afrikaans/ Engels).
  • Die leesteks en woordeskatlys word gevolg deur 'n leesbegripvraag.
  • Die leesbegripvraag word dan gevolg deur 'n sinstruktuurvraag waar 'n verskeidenheid sinstrukture getoets word.
  • Woordstrukture toets woordeskat en die vermoë om afleidings te vorm.
  • By elke module is daar 'n kommunikasievraag vir eie response en eie sinne gekonstrueer moet word.
  • Opsommmings aan die einde van elke module lyk baie soos die kommunikasievraag. Dis minder kreatief, maar meer gedissiplineerd.
  • In sommige modules is daar aan die einde ook 'n skryftaak wat gedoen kan word om stelwerk te verbeter. 

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking