KORTVRAE (VRAAG 23 – 33)
23. “Ons moenie doodgaan nie.”
23.1 Sê in jou eie woorde wat jy dink Coenie met
hierdie woorde bedoel.
23.2 Hoe probeer Coenie vir Precious help om ‘vas
te byt’?
24. Precious het al voorheen gewens dat sy dood
was.
24.1 Hoe voel sy nou daaroor?
24.2 Coenie erken dat hy ook al so gevoel het.
Waarom?
24.3 Watter raad het Precious vir Coenie?
24.4
Wat is die rede waarom Precious eerder wou
doodgaan?
24.5 Watter ander belangrike ding het daardie dag
met haar gebeur?
25. Waarmee vergelyk Coenie hom en Precious se
ontboeseming teenoor mekaar?
26. Hoe probeer Coenie Precious verder oortuig
om vas te byt?
27. Wat, sou jy sê, is die grootste verskil
tussen Coenie en Precious se probleme?
28. Hoe kan
jy in hierdie verhaal sien waar die derdepersoonverteller praat en waar die
perspektief verskuif na die eerstepersoonverteller?
29. 'n Ongeluk
soos in hierdie verhaal word 'n 'fratsongeluk’ genoem en is gewoonlik niemand
se skuld nie –
29.1 Wat het
hierdie fratsongeluk veroorsaak?
29.2 Wat het as
gevolg hiervan gebeur?
30. Watter
beserings het die insittendes van die mikrobus skynbaar opgedoen?
31. Wat dui die
naam 'Precious’ vir Coenie aan?
32. "Die vyf
beste redenaars uit elke skool …" Noem hulle.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking