Maandag 07 Mei 2018

NSS: Onderwêreld deur Fanie Viljoen Afrikaans-Engels Woordelys Hoofstuk 8


HOOFSTUK 8   LOG FILE: ONDERWÊRELD

AFRIKAANS-ENGELS WOORDELYS

try hack
probeer kraak
cyberspace
kuberruimte
extreme sport try
ekstreme sport probeer
special effects
spesiale effekte
movies
films
webserver
webbediener
surfer
swerwer
browser
webblaaier/webleser
firewalls
brandmuur/netskans
by the way
terloops
White House
Withuis
stupid
eenvoudig
site
werf
programmer
programmeerder
validate
valideer
command
bevel
computer servers
rekenaarbedieners
password files
wagwoordlêers
connect
konnekteer, koppel
system administrator
stelseladministrateur
complaints-skerm
klagteskerm
escape-karakter
ontsnapkarakter
hacking commands
kraakbevele
global network
globale netwerk
delete
skrap/verwyder/uitwis
cracker
'n kraker met kwade bedoelings
hacker
'n kraker wat nuuskierig is en rondspeel
destruction
vernietiging
hardcore crackers
ervare krakers
surface
kom te voorskyn
computer systems
rekenaarstelsels
gecompromise
gekompromitteer
good guys (white hats)
goeie krakers
bad guys (black hats)
bose krakers/kriminele, misdadigers

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking