Ek was verstom oor hoe gewild die LIEN SE LANKSTAANSKOENE HERSIENINGSVRAE op hierdie blog was. Ek sal voortgaan om elke Maandag vrae, opsommings en besprekings oor dié boek te laai. Besoek die blog gerus gereeld – daar is dalk net iets wat jy kan gebruik.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking