Maandag 18 Mei 2026

PERMANENTE INK HERSIENINGSVRAE 2

PERMANENTE INK HERSIENINGSVRAE 2 Hoofstuk 6–10)

ANTWOORDE

1.1  ʼn Malle is iemand wat kranksinnig / geestesongesteld is.
1.2  Die moorde volg mekaar al hoe vinniger op. Dit kan beteken die moordenaar raak al hoe meer waaghalsig, sy drang om te moor word al hoe intenser of dat hy die polisie wil uitdaag.
1.3  Hulle kyk na mekaar en glimlag dan breed asof niks verkeerd is nie.
1.4  Sy het haar kamermure swart geverf om films te kyk.
1.5  Robert verwys na Osama bin Laden, voormalige leier van die al-Qaeda terroriste beweging. Behalwe dat dit rassisties is, is dit beledigend en vernederend om Amir so aan te spreek.
1.6  Robert sê sy is ʼn moroon wat die hele dag stront (uiterste plat taal) skryf. Hy sê sy is niks nie.
1.7  Hy maak ʼn deurtjie in die plafon oop, trek ʼn klein staalleertjie af en klim tot op die plafon.
1.8  Die reeksmoordenaar verbind dit met die gesprekke van tieners.
1.9  Hy vertel vir die groep dat Werner se ma aan kanker gesterf het.
1.10 Zelda

2.1  verkort
2.2  ses
2.3  histeries
2.4  Sofia Coppola
2.5  naweek
2.6  depressief
2.7  Simpel Sarel
2.8  Pollsmoor
2.9  individualiste
2.10 Werner

3.1  Onwaar
3.2  Waar
3.3  Waar
3.4  Onwaar
3.5  Waar
3.6  Waar
3.7  Waar
3.8  Onwaar
3.9  Waar
3.10 Waar

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking