Donderdag 02 April 2026

TUIMELTREIN TAALOEFENINGE 2

TUIMELTREIN TAALOEFENING 2 Hoofstuk 3 & 4

ANTWOORDE

1.1   al jare lank in die grot woon.
1.2   sit Koos buite die grot
        hy oor die dam uitstaar.
1.3   niemand hulle daar kan vind nie.
1.4   "ek het nog nooit klere van mense se waslyne af gesteel nie" ...
1.5   Jasper as Koos ken iemand met die naam Jonah.
1.6   of hy nog 'n stukkie haasvleis wil hê.
1.7   eerder na die klubhuis toe te gaan.
1.8   word deur die inbreker gebreek ...
1.9   die inbreker van 'n stoel afgeval het, het hy 'n aaklige dood gesterf.
1.10 sal die nagmerrie hopelik verby wees.

2.1    spotgoedkoop
2.2    verkies
2.3    gebraaide
2.4    smaaklik
2.5    veral
2.6    snags
2.7    daarheen/daarnatoe
2.8    werkende
2.9    as gevolg van
2.10  later
2.11  geëet
2.12  (rus)banke
2.13  brekende
2.14  verskyn
2.15  inbreker
2.16  teen
2.17  by te kom
2.18  balanseer
2.19  derde
2.20           

3.1.1  C
3.1.2  D
3.2.1  Foeitog
3.2.2  al moeilike tye beleef het
3.3.1  "Sjoe Koos, dis fantastiese klere wat jy hier het! Kan ek maar vir my 'n paar nommertjies uitsoek?"                   
3.3.2  "Toe, kom wys my wat jy kan doen. Ek is nie bang nie en is boonop baie vinniger as jy."
> "Genugtig, kyk daar, ouens! Ek dink hulle het ons hier by die grot gesien en hulle gaan ons kom haal."
> "My liewe kinders, ek gaan julle vreeslik mis as julle weg is. Pas julle mooi op en alles van die beste."
> "Dankie tog, hier lê 'n mes om onsself mee los te sny. Jasper, gee dit asseblief vir my aan." 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking