Die doel van die taaloefening is om woordstrukture en sinstrukture in te skerp. Leerders se vaardigheid van strukture wat dikwels in vraestelle voorkom, word hier getoets. Die kommunikasievraag (Vraag 3) is opgestel in ooreenstemming met die wyse waarop kommunikasie in die 2025-eksamen geëksamineer is. Ons hoop dat onderwysers die oefening nuttig sal vind.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking