TUIMELTREIN TAALOEFENING 1 Hoofstuk 1 & 2
ANTWOORDE
1.1 ... by Abby se huis te ontmoet
... hulle aan hul taak kan werk.
1.2 ... dit baie warm is, besluit hulle om roomys te gaan koop.
1.3 ... word deur Jakkals doodgeskiet
1.4 ... het julle gesien wat Jakkals gedoen het?"
1.5 ... Jakkals hulle sien, begin hy op hulle ook skiet.
1.6 ... hulle wegkruip.
1.7 ... gaan Jasper na hul huis toe om sy ouers te bel.
1.8 ... hulle die motorfiets uit die garage gestoot het, laai hulle vir Henri
op.
1.9 ... herken hulle
... hulle die sekuriteitskompleks verlaat nie.
1.10 ... kyk op die Hartbeespoortdam uit.
2.1 vermoor
2.2 geskokte
2.3 derde
2.4 vier en veertig
2.5 klipharde
2.6 skote
2.7 rigting
2.8 vlug
2.9 skuiling
2.10 leë
2.11 kloppende
2.12 boomhuisie
2.13 as gevolg van
2.14 langste
2.15 terug te kom
2.16 paaie
2.17 grotte
2.18 oor
2.19 beter
2.20 veilig
3.1.1 D
3.1.2 B
3.2.1 treurig
3.2.2 Ek gaan jou vreeslik mis as ek
iets moet oorkom
3.3.1 "Oe, ek vrees vir my lewe.
Hoe gaan ek op Broadway kom as die polisie-honde my pragtige gesig verskeur?
"
3.3.2 "Word kalm Henri, ons is
veilig hier in die boomhuis. Ruk jouself reg sodat jy nie dom dinge aanvang
nie."
> "Ag
nee, ek kan nie net rondsit nie. As ek net my selfoon gehad het, kon ons nou
probeer wegkom."
> "Kom uit ouens, daar is niks
om voor bang te wees nie. Ek kom in vrede en sal julle nie leed aandoen
nie."
> "Moet glad nie bekommerd wees
nie, meneer Vos. Ons is altyd paraat en sal die jonges sommer gou-gou
vastrek."
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking