Donderdag 05 Maart 2026

TUIMELTREIN HERSIENINGSTOETS 4 – René van Zyl

TUIMELTREIN HERSIENINGSTOETS 4 – René van Zyl

Antwoorde

1.1    Hy sal soos 'n verleidelike vrou aantrek (1) en Jakkals by 'n kroeg uitlok om die waarheid oor die moord op Izzie te vertel. (1)
1.2    Jasper (1)
en Scooby (1)
1.3    A  Wanneer 'n persoon onaangenaam is. (1)
1.4    By Koos (in die grot) (1)
1.5    Hier by Scooby-hulle se begrafnisonderneming. (1)
1.6    Die begrafnisonderneming gebruik grimering om die lyke mooier te laat lyk. (1)
Hulle hou goeie klere aan om waardigheid aan dooies en hul naasbestaandes te gee. (1)
1.7    B  Hy is nie so magtig soos Jakkals nie. (1)

2.1    (doods)kiste (1)
2.2    ses- (1)
2.3    beskuit (1)
2.4    Kollenel (1)
2.5    Henri-Etta (1)
2.6    ... sy hou baie van die eetgoed wat na 'n begrafnis voorgesit word (1)
2.7    Carolus van Niekerk (1)
2.8    burgemeester (1)
2.9    gewild (1)
2.10  Jakkals/Adrianus Vos (1)     

3.1    "Ek was nie lus nie, en Letta wou nie toelaat dat ek Kollenel saamneem nie. (1)
3.2    "Hy is my kleinseun/Ek is sy ouma.". (1)
3.3    "Hy is swart met 'n paar wil kolle. (1)
Sy vorige eienaar se van was Nel." (1)
3.4    "Hy hou van Jasper." (1)
3.5    "Hy het gesê hy sal Scooby deur matriek sit (1)
as ons hom betaal." (1)
3.6    "'n Rasta-pruik" (1)

3.7    "Ek rook nie sigarette nie. Ek rook 'n pyp." (1)
3.8    "Daisy is my geliefde Fiat-motortjie." (1)

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking