ANTWOORDE
|
1. |
In reël 13 en 14 (die slotkoeplet) |
|
2. |
B: 'n kwatryn |
|
3. |
Die Witwatersrand in Gauteng |
|
4. |
Hy het 'n hoë muur rondom sy erf gebou. Hy het 'n (geëlektrifiseerde) draad bo-op die muur gespan. |
|
5. |
Hy het 'n veiligheidsdeur/veiligheidshek geïnstalleer. Hy het 'n alarmstelsel geïnstalleer. |
|
6. |
Misdadigers jaag met skreeuende motorbande van die misdaadtoneel af weg. |
|
7. |
In Ek het 'n huisie by die see weerstaan die ruite die mag van die storm. In hierdie gedig word die ruite deur misdadigers stukkend geslaan. |
|
8. |
"paradys" |
|
9.1 |
Ja |
|
9.2 |
Ja |
|
9.3 |
Nee |
|
9.4 |
Ja |
|
10. |
"tot hier dring niemand, maar niemand deur" Die spreker beklemtoon met die herhaling van die woord "niemand" dat hy vasbeslote is om nie toe te laat dat iemand sy veiligheid bedreig nie. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking