ANTWOORDE
|
1. |
Sy hart het wild geklop as gevolg van die opwinding en stres voor die wedloop, tog was hy oortuig ("suiwer") dat hy die wedloop sou wen, want hy het hard geoefen en hy het die fisieke vermoë om te wen. |
|
2. |
"woeste wedren" |
|
3. |
Hy het elke myl uitgedaag en was nie bang vir die wedloop nie. |
|
4. |
Die spreker praat van "elke myl". |
|
5.1 |
Onwaar – "met snelle draf het hy die baan gemeet" |
|
5.2 |
Waar – "die vreug van spierkrag was op sy gesig" |
|
6.1 |
"toe" |
|
6.2 |
In strofe 2 is hy opgewonde en vol selfvertroue. In reël 12 raak hy onseker en voel hy bitter omdat hy nie weet wie die atleet is wat kort op sy hakke is nie. |
|
7.1 |
"ongesiene makker" |
|
7.2 |
"vreemde spanmaat" |
|
8. |
Die hardloper het die ander atleet se voetval langs syne gehoor en kon die ander atleet se asemhaling agter hom voel. |
|
9.1 |
Die wete dat daar ʼn ander atleet is wat net so goed soos hy is. Dit kan ook moontlik impliseer dat hy homself harder moes druk om voor te bly. Sy selfvertroue is geknak. |
|
9.2 |
Hy vrees die dag wanneer die ander atleet hom gaan verbysteek en hy nie meer die kampioen gaan wees nie. |
|
10. |
Hy weet die ander atleet gaan hom eendag inhaal en oorwin. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking