VISUELE BEGRIP: INFOGRAFIKA
VRAE
3.1 |
Hoe verskil Macchiato en Galao? (1) |
3.2 |
Hoekom sal Raf soeter as die ander koffiesoorte wees? (1) |
3.3 |
Die meeste koffies bevat melk of 'n melkproduk. Watter koffie bevat die meeste melk? (1) |
3.4 |
Watter 2 koffies bevat alkohol? (2) |
3.5 |
Hoekom sal Glace en Frappe waarskynlik koud gedrink word? (2) |
3.6 |
Watter koffie sal iemand bestel wat net 'n gewone koppie swart koffie verkies? (1) |
3.7 |
Espresso word gewoonlik in klein koppietjies bedien. Wat dink jy is die rede hiervoor? |
A |
Espresso is baie duur. |
B |
Espresso is baie sterk. |
C |
Espresso is baie skaars. |
D |
Espresso kry nie melk in nie. (1) |
3.8 |
Watter van die 16 soorte koffie sal jy verkies? Gee 'n goeie rede vir jou keuse. (1) |
[10]
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking