ANTWOORDE
Vraag 1
Briefskrywery (en veral lang briewe) word eerder met meisies as met seuns geassosieer.
Vraag 2
Sy stuur 'n brief na die man op die maan en kyk hoe die brief deur die lug trek tot by die maan.
Vraag 3
Om te beklemtoon dat die brief baie lank/dik is.
Vraag 4.1
die brief
Vraag 4.2
die koker
Vraag 4.3
die pyl
Vraag 5
Sy rol die brief op.
Sy plaas dit in 'n koker.
Sy bind die koker aan 'n pyl vas.
Sy skiet die pyl met die brief in die koker met 'n wilgerboog af.
Sy hou die pyl dop terwyl dit die lug inseil op pad maan toe.
Vraag 6
Wanneer die brief daar kom, word 'n duisend briewe skielik deur die donker lug gesaai.
Vraag 7
Sy wonder of háár brief ooit die man op die maan sal bereik, en of iemand anders dit dalk gaan lees.
Vraag 8
Dalk was die brief baie persoonlik en net vir die man op die maan se oë bedoel.
Vraag 9
Sy wil weet of die leser ook wonder of iemand anders dalk die briewe lees en nie die man op die maan nie.
"– en wonder jy? –"
Vraag 10
A paarrym
Vraag 11
"'n duisend briewe"
Vraag 12
A Die persoon weet niks van die saak af nie.
Vraag 13
'n eerstepersoonspreker/-verteller
Vraag 14
pyl, boog, koker
Vraag 15
"– en wonder jy? –"
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking