Vrae
1 |
Watter persentasie van sy eie gewig het die luislang ingesluk toe hy die hond gevang het? |
1 |
|
|
A |
10% |
|
|
B |
30% |
|
|
C |
50% |
|
|
D |
100% |
|
2 |
Hoekom wou Charlotte Molefe nie toelaat dat die werkers die slang doodmaak nie? |
1 |
|
|
A |
Die slang was te groot om dood te maak. |
|
|
B |
Die slang was te gevaarlik om dood te maak. |
|
|
C |
Die slang speel 'n belangrike rol in die natuur. |
|
|
D |
Hulle sou dan die hond ook moes doodmaak. |
|
3 |
Watter feit is korrek? Toe die slang die hond opgebring het, was die hond ... |
1 |
|
|
A |
ernstig beseer |
|
|
B |
ongedeerd |
|
|
C |
verlam |
|
|
D |
dood |
|
4 |
Hoekom bring luislange soms hul prooi op? |
1 |
|
|
A |
Die prooi is soms te groot om in 'n luislang se lyf te pas. |
|
|
B |
'n Luislang bring sy prooi op om vinnig te kan wegvlug. |
|
|
C |
'n Luislang word naar van die groot prooi in sy maag. |
|
|
D |
Luislange hou moontlik nie van hondevleis nie. |
|
5 |
Wat het uiteindelik met die twee groot slange van Bethanie gebeur? |
1 |
|
|
A |
Hulle is aan Pretoria se reptielpark geskenk. |
|
|
B |
Hulle is in 'n veilige omgewing vrygelaat. |
|
|
C |
Hulle is doodgemaak. |
|
|
D |
Hulle is afgeslag vir hul velle. |
|
6 |
Waarvoor gebruik 'n luislang sy tande? |
1 |
|
|
A |
Om sy prooi stewig vas te gryp. |
|
|
B |
Om sy prooi fyn te kou voordat hy dit insluk. |
|
|
C |
Om sy prooi dood te byt. |
|
|
D |
Om sy prooi te laat skrik as hy sy bek oopmaak. |
|
7 |
Hoekom is honde dikwels die prooi van luislange? |
1 |
|
|
A |
Alle luislange hou baie van hondevleis. |
|
|
B |
Honde is stadig en kan maklik gevang word. |
|
|
C |
Luislange word kwaad as honde vir hulle blaf. |
|
|
D |
Honde val slange instinktief aan en word dan die prooi. |
|
8 |
Hoeveel mans het uiteindelik die eerste slang by Bethanie gevang? |
1 |
|
|
|
|
|
9 |
Jac-Louis Horn het twee telefoonoproepe ontvang. Sê in een sin waaroor die tweede telefoonoproep gehandel het. |
2 |
|
|
|
|
|
10 |
Hoeveel langer was die eerste slang as die tweede slang wat gevang is, en hoeveel meer het hy geweeg? |
2 |
|
|
|
|
|
11 |
Kyk na die prooi van die twee slange van Bethanie en sê dan hoekom die tweede slang se prooi gelukkiger as die eerste een s'n was. |
1 |
|
|
|
|
|
12 |
Die twee slange wat by Bethanie gevang, val nie in dieselfde kategorie nie. Verduidelik hierdie stelling kortliks. |
2 |
|
|
|
|
|
13 |
In watter kategorie sou die slang in die 1970's waarvan ons lees, geval het? |
1 |
|
|
|
|
|
14 |
Volgens paragraaf 7 kom die Suider-Afrikaanse luislang in verskeie provinsies voor In watter provinsie het die twee slange waarvan ons lees, voorgekom? |
1 |
|
|
|
|
|
15 |
Naby watter groot dorp is Bethanie? |
1 |
|
|
|
|
|
16 |
Gee 'n sinvolle rede hoekom 'n persoon sy hond "Leopard" sal noem. |
1 |
|
|
|
|
|
17 |
Wat beteken die uitdrukking "Ek kon slange vang"? |
1 |
|
|
|
|
|
18 |
Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is: |
|
|
|
|
|
|
18.1 |
Luislange maak dikwels mense dood. |
1 |
|
|
|
|
|
18.2 |
Wyfie-luislange word groter as mannetjies. |
1 |
|
|
|
|
|
18.3 |
Leopard was 'n opreggeteelde (pedigree) hond. |
1 |
|
|
|
|
|
18.4 |
Honde leer moeilik om weg te bly van slange af. |
1 |
|
|
|
|
|
18.5 |
'n Luislang byt eers sy prooi dood voordat hy dit insluk. |
1 |
|
|
|
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking