VRAAG 4
|
4.1 |
word Rian Trollip in sy tronksel vermoor? |
|
4.2 |
beland Chris Owen in die intensiewe sorgeenheid van 'n hospitaal? |
|
4.3 |
moet Plank saam met Greg Istanboel toe gaan? |
|
4.4 |
het Sebastian Stadler besluit om Project Coast te verlaat? |
|
4.5 |
verlaat Greg en Plank hul hotel die dag na hul aankoms in Istanboel? |
|
4.6 |
het Ayla nie baie kontak met haar ouers nie? |
|
4.7 |
was Xander sy hande verwoed in die kanaalwater? |
|
4.8 |
het Greg se ma sy pa nog net twee keer in die tronk besoek? |
|
4.9 |
neem Greg 'n foto in hul voorportaal voordat hy vertrek? |
|
4.10 |
moet Chloe 'n foto manupileer voordat Greg dit aan Xander stuur? |

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking