VRAAG 4
4.1 |
besluit Ilaria om haar eie lewe te neem? (SkugterDigter) |
4.2 |
kan William aanvanklik nie op die rugbytoer gaan nie? (Eendag is eendag) |
4.3 |
wil Linda en Henno nie by Daniël in die klas sit nie? (Kadawers) |
4.4 |
trek Daniël later by Linda en haar ouers in? (Kadawers) |
4.5 |
speel Hattie die musiek so hard in haar kamer? (Sonstilstand) |
4.6 |
is Sarita oorgewig, volgens haar broer? (Judasbroer) |
4.7 |
gaan Tasha se ma nie saam na haar ouma se huis toe nie? (Varing) |
4.8 |
bring Tasha soveel tyd in haar ouma se badkamer deur? (Varing) |
4.9 |
gaan William nie ook na Opdraend se opslaanskool toe nie? (Eendag is eendag) |
4.10 |
parkeer Barend sy motor tussen die pad en die strand? (SkugterDigter) |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking