DIE JAAR VAN DIE KONYN ANTWOORDE
VRAAG 2
2.1 |
Daar is 'n volmaan wanneer die nuwerjaarsvierings eindig. P |
1 |
2.2 |
ONWAAR P |
1 |
2.3 |
B – Dinge wat 'n mens nie mag doen nie. P |
1 |
2.4 |
Jy moet nie tydens die Chinese Nuwejaar huil nie. Jy moet nie jou hare op die Chinese Oujaarsaand was nie. P P |
2 |
2.5 |
"ba" P |
1 |
2.6 |
Die geld wat Chinese kinders kry, is gewoonlik in veelvoude van agt. P Daar is twaalf diere in die Chinese diereriem waarvolgens die jaarkalenders uitgewerk word. P |
2 |
2.7 |
B – twee weke P |
1 |
2.8 |
"gewoel en gewerskaf" P |
1 |
2.9 |
"flonkerende" P |
1 |
2.10 |
"voorspoed", P "welvaart" P |
2 |
2.11 |
"reünie" P |
1 |
2.12 |
Nee, die Shangyuan-fees (Lanternfees) is die laaste dae van die Lentefees. P |
1 |
|
|
[15] |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking