Donderdag 06 Oktober 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 50

HOOFSTUK 50

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 50

50.1

Watter slegte vermoede het Greg oor Dirk Schutte?

 

A

Hy dink Dirk is toevallig in Florence met vakansie.

 

B

Hy dink dat Dirk miskien die Baker kan wees.

 

C

Hy dink Dirk het na hom en Plank kom soek.

 

D

Hy dink Dirk het 'n boodskap van Lisa gebring.

50.2

Xander ontvang 'n pakkie in sy hotelkamer.

 

A

Xander het vir hom 'n teddiebeer in Istanboel bestel.

 

B

Daar is 'n vuurwapen in die teddiebeer versteek.

 

C

Dit is die wegneem-pizzas wat Xander bestel het.

 

D

Dit is nie 'n pakkie nie, maar 'n boodskap van Dirk.

50.3

Wat is Xander se reaksie as hy hoor dat dit Dirk Schutte was wat hul agtervolg het?

 

A

Hy dink Dirk gaan kwaad wees dat Plank nog in Istanboel is.

 

B

Hy glo dat Dirk hulle met die swart motor kom skrikmaak het.

 

C

Hy wil weet of Greg vir Dirk daarheen laat kom het.

 

D

Hy dink dit is net toevallig dat Dirk ook in Florence is.

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking