HOOFSTUK 41
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 41
41.1 |
Watter stelling oor die boek 1984 is verkeerd? |
|
|
A |
George Orwell was die skrywer daarvan. |
|
B |
Die hoofkarakter se naam is Winston Smith. |
|
C |
Volgens Ayla is dit "fanfiction". |
|
D |
Dis 'n waarskuwing teen totalitarisme. |
41.2 |
Wat het Xander deur moeilike emosionele tye gehelp, volgens Ayla? |
|
|
A |
Sy vriendskap met Greg |
|
B |
Sy verhouding met Ayla |
|
C |
Die internet en hacking |
|
D |
Die sessies met sy terapeut |
41.3 |
Wat laat Greg in die middel van die nag wakker skrik? |
|
|
A |
Hy het 'n aaklige droom van Ayla gehad wat hom laat wakker skrik. |
|
B |
Hy is uitgeslaap, want hy het daardie middag ook geslaap. |
|
C |
Die harde Turkse musiek wat buite speel, het hom wakker gemaak. |
|
D |
Hy kan nie Elsewhere se vreemde webblad uit sy gedagtes kry nie. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking