HOOFSTUK 34
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 34
34.1 |
Die donker web |
|
|
A |
Greg is aanvanklik bang om op die donker web na die Baker te soek. |
|
B |
Volgens Xander is daar nie gevaarlike mense op die donker web nie. |
|
C |
Ayla dink nie dis 'n goeie plek om na die Baker te begin soek nie. |
|
D |
Plank is opgewonde, want hy wil graag dwelms op die donker web koop. |
34.2 |
Meer oor die donker web |
|
|
A |
Toegang tot die donker web is maklik en inligting word direk verkry. |
|
B |
Die donker web word hoofsaaklik deur witkop-mannetjies gebruik. |
|
C |
Die "exit-node" kom dadelik op as jy die "entry node" binnegegaan het. |
|
D |
Op die donker web is almal anoniem en dit beskerm selfs misdadigers. |
34.3 |
Watter skakel sal 'n Amerikaner gebruik om 'n vervalste bestuurslisensie te kry? |
|
|
A |
PirateCRACKERS |
|
B |
USfakeIDs |
|
C |
Cards |
|
D |
Apples4Bitcoin |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking