Donderdag 16 Junie 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 6

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 6

Watter een van die volgende feite is ONWAAR?

6.1

Greg word oor sy pa se optrede veroordeel ...

 

A

voor die kunsgalery in Stellenbosch.

 

B

by die gastehuis in Beaufort-Wes.

 

C

wanneer hy by sy nuwe woonstel aankom.

 

D

by die straatpartytjie tydens Vensters.

6.2

Greg is jammer oor wat hy aan Plank gedoen het

 

A

Greg voel soos 'n hond oor wat gebeur het.

 

B

Hy kan nie vergeet wat Lisa se pa gesê het nie.

 

C

Dit voel asof Greg nooit van sy pa sal ontsnap nie.

 

D

Greg bied vir Plank geld aan om daarvoor op te maak.

6.3

Die Baker moet ook gestraf word

 

A

Die Baker is ook skuldig aan korrupsie en omkopery.

 

B

Greg se pa en Dok Pienaar wil nie sê wie die Baker is nie.

 

C

Die polisie kon nie die Baker opspoor nie.

 

D

Greg se idee is soos die eerste draad van 'n spinneweb.

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking