10 VRAE OOR HOOFSTUK 18
"Paul, is jy mal? Paul!" Barries hardloop die
laaste paar tree tot voor Paul met krag wat van êrens in sy spiere insypel.
"Paul, wat de hel doen jy?"
Paul druk die pistool terug in die skede aan sy heup.
|
1.
|
Waar is Barries en Jona wanneer hulle
'n skoot hoor klap?
|
2.
|
Wat doen Paul by die Booysens se huis?
|
3.
|
Beskryf die huis kortliks.
|
4.
|
Hoekom het Paul 'n skoot gevuur,
volgens hom?
|
5.
|
Waarvan beskuldig Paul die Booysens?
|
6.
|
Gee twee moontlike voorbeelde hiervan.
|
7.
|
Hoe maak die Booysens 'n bestaan,
volgens Karel Booysen?
|
8.
|
In watter opsig is die Booysens
dieselfde as Stef en Olga, volgens Barries?
|
9.
|
Watter kompromis gaan Paul uiteindelik
met die Booysens aan?
|
10.
|
Later sê Paul vir Barries: "Jy
worry nogal maklik oor ander."
Gee twee voorbeelde waarna Paul moontlik
hier verwys.
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking