10 VRAE OOR HOOFSTUK 17
(DEEL 1)
Barries vlieg orent. "Jona! Waar kry jy vir
Bollie?"
Jona swaai om en draf deur toe. Kom saam, nooi hy met 'n kyk oor sy rug.
In die sitkamer sien hy al die kaartjies wat hy destyds
vir Paul gemaak het, is teen die muur geplak en op die koffietafel uitgepak.
Dit is dus waar Jona vir Bollie raakgeloop het.
|
1.
|
Dis
Sondagoggend en Jona maak Barries wakker om vir hom iets te gaan wys. Hoekom
het Jona Barries 'n vorige keer wakker gemaak?
|
2.
|
Wie/Wat
is Bollie?
|
3.
|
Bollie
behoort aan Barries. Hoekom dink jy het Paul Bollie saamgevat toe hy
weggegaan het?
|
4.
|
Waar
was Bollie toe Barries hom 'n rukkie gelede gesien het?
|
5.
|
Barries
sien die kaartjies wat hy vir Paul gemaak het. Hoe het Paul deur die jare
reageer op die kaartjies wat Barries vir hom gemaak en gestuur het?
|
6.
|
Hoekom
dink jy het Paul al die jare die kaartjies gehou?
|
7.
|
Hoekom
het Paul nou die kaartjies uitgepak, volgens wat hy later aan Barries sê?
|
8.
|
Waar
is Paul terwyl Barries nou na die kaartjies kyk?
|
9.
|
Waarheen
gaan hy daarna?
|
10.
|
Wie
speel later daardie oggend met Jona en Bollie?
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking