10 VRAE OOR HOOFSTUK 20 (DEEL 2)
Barries rol om op sy rug en grawe met sy vingers in die
grond. Hy trek graspolle uit en gooi dit van hom af weg.
Dan bel hy vir Nico, steeds op sy rug.
"Barries, ek is verskriklik jammer oor jou ma,"
sê sy. "Ek het jou probeer bel."
"Ek
weet." Hy lê en kyk op na die wolklose blou lug.
|
1.
|
Wie
is Nico na wie daar in die aanhaling verwys word?
|
2.
|
Volgens
Barries weet hy dat Nico hom vroeër ook probeer bel het. Hoekom kon hy nie
die oproep beantwoord nie?
|
3.
|
Waar
het die aanval op Barries se ma plaasgevind, en wat was skynbaar die rede daarvoor,
volgens Nico?
|
4.
|
Wat
doen Barries sodra hy weer by die huis kom?
|
"Na jou vyfde verjaarsdag het alles uitgekom. Dit
was tydens huweliksberading. Toe kom alles van die verkragting uit."
"Tóé eers?" Hy maak die trommel toe.
|
5.
|
Hoe
het Barries se ma die verkragter geken?
|
6.
|
Hoe
het Paul die verkragter uiteindelik opgespoor?
|
7.
|
Hoekom
het Paul en Stef hulle nie gesteur aan die man nadat Paul hom uitgeslaan het
nie?
|
8.
|
Hoe
was die verkragter verwant aan Barries?
|
9.
|
Hoekom
dink jy slaan Paul nie terug wanneer Barries hom fisiek aanrand nie?
|
10
|
Hoekom
wil Barries nie eendag Seeplaas besit nie?
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking