10
VRAE OOR HOOFSTUK 11 (DEEL 2)
Hy trek dadelik sy
pantoffels uit, sit die selfoon diep binne-in een en klim in die sloep af. Sy
seer regterhand en die gedraai in sy kop maak dit moeilik. Die rotse word
natter en gladder hoe verder hy afbeweeg. Die water is kouer en stoot sterker
as wat hy vermoed het.
Hy oorweeg dit om
liewer terug te klim, maar hy kan nie nou omdraai nie ...
1.
|
Wat wil Barries na middernag met sy
selfoon buite die huis gaan doen?
|
2.
|
Hy loop egter in die teenoorgestelde
rigting.
|
2.1
|
Wat sien hy onder by die rotse?
|
2.2
|
Wie dink hy kan dit moontlik wees?
|
2.3
|
Wat neem hy saam om homself mee te
verdedig?
|
3.
|
Wat hoor Barries as hy naby die rotse
kom?
|
4.
|
Hoekom is Barries baie duiselig terwyl
hy teen die rotse afklim?
|
5.
|
Wat doen Barries met sy selfoon?
|
6.
|
Waar vind hy die vasgekeerde dier?
|
7.
|
Op watter manier bevry hy hom?
|
8.
|
Hoekom beland Barries self hierna in
die moeilikheid?
|
9.
|
Paul kom by die huis uit, maar hoekom
kan hy nie hoor as Barries om hulp roep nie?
|
10.
|
Wat dink jy gebeur met Barries wanneer
sy liggaam "die donker bodem tref"?
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking