10 VRAE OOR HOOFSTUK 12
Alles draai om hom toe
hy regop staan. Sy ledemate bewe so dat hy eers moet gaan sit. Op die tafel
sien hy sy pantoffels met sy selfoon in een van hulle.
Die foon wys 'n missed
call van Lizette. "Soms is daar sein op die rotse," verduidelik Paul.
"Ek moet dadelik
gaan bel."
1.
|
Paul het Barries se lewe die vorige
nag gered, maar Barries kan nie veel onthou van wat gebeur het nie. Wat
onthou hy egter het Paul alles gedoen?
|
2.
|
Paul dink nie die hond behoort aan die
seun wat Barries se klere gesteel het nie.
|
2.1
|
Hoekom nie?
|
2.2
|
Wat is Paul se teorie oor wat gebeur
het?
|
3.
|
Hoekom wil Paul vir Barries dokter toe
neem?
|
4.
|
Hoe voel Barries wanneer hy na sonop
wakker word?
|
5.
|
Ons lees hierbo dat Barries se
ledemate bewe. Wat is ledemate?
|
6.
|
Waar het Paul Barries se selfoon en
pantoffels gekry?
|
7.
|
Waarheen moet Barries gaan om sein te
kry vir sy selfoon?
|
8.
|
Barries het baie daarna uitgesien om
weer 'n selfoon te hê. Die eerste drie oproepe wat hy daarmee maak, is egter
teleurstellend. Hoekom?
|
9.
|
Barries se ma het blykbaar vir Lizette
gejok.
|
9.1
|
Wat het sy vir Lizette gesê?
|
9.2
|
Hoekom het sy vir haar gejok?
|
10.
|
As Barries by die huis kom, sit Paul
met sy pistool in sy hand.
|
10.1
|
Wat wil hy met die pistool doen?
|
10.2
|
Hoekom wil hy dit doen?
|
10.3
|
Hoe reageer Barries op Paul se
voorneme?
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking