Sondag 23 Februarie 2020

ASEM - Jan Vermeulen


10 VRAE OOR HOOFSTUK 4

"Jaag jy my weg?"

"Nee, dis nie dit nie. "Floris kyk af vloer toe, dan op plafon toe, dan weer af. "Dit is net nie meer dieselfde nie. Jy moet nou ry." Hy stoot hom aan die arm by die glasdeur uit. "Net tot als ... ag, ek weet nie."

1.
Hoekom mag Barries nie, volgens hom, in 'n tronksel gegooi word nie?
2.
Barries sê van Theo en Floris se pa: "Oom Charles smyt nie kinders weg nie." Waarna verwys hy hier?
3.
Wat het Barries se ma-hulle gedurende die naweek gedoen terwyl Barries in die hospitaal was?
4.
Wat doen Barries in 'n woede-oomblik terwyl hy en sy ma stry?
5.
Skynbaar het Floris vir Barries 'n selboodskap gestuur. Wat was die boodskap?
6.
Hoekom is Theo in groter moeilikheid as die ander, volgens Floris?
7.
Wat gaan die volgende persone in die hof getuig:
7.1
Oom Charles?
7.2
Floris en Theo?
7.3
Lizette?
8.
Op watter fisieke manier dreig Lizette se ma Barries as hy nie wil loop nie?
9.
Wat beveel Barries aan vir sy ma se migraine?
10.
Wat doen Barries wanneer hy weer in sy kamer kom?


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking