Vrydag 28 Junie 2019

Voornaamwoorde


Die tabelle hieronder dui verskillende voornaamwoorde aan soos dit gebruik word as onderwerp (subject), voorwerp (object) en besitlike voornaamwoorde (possessive pronouns).



ENKELVOUD
Onderwerp
Voorwerp
Besitlik 1
Besitlik 2
ek
(I)
my
(me)
my
(my)
myne
(mine)
jy
(you)
jou
(you)
jou
(your)
joune
(yours)
hy
(he)
hom
(him)
sy
(his)
syne
(his)
sy
(she)
haar
(her)
haar
(her)
hare
(hers)

MEERVOUD

Onderwerp
Voorwerp
Besitlik 1
Besitlik 2

ons
(we)
ons
(us)
ons
(our)
ons s'n
(ours)

julle
(you)
julle
(you)
julle/jul
(your)
julle s'n
(yours)

hulle
(they)
hulle
(them)
hulle/hul
(their)
hulle s'n
(theirs)



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking