Bestudeer die woordeboekbetekenis
van die gegewe woord en haal dan 'n sin uit Hoofstuk 1 in "Die driehoekige sirkel" aan waarin
hierdie woord voorkom.
Let daarop dat die volgende woord verkeerd in "Die driehoekige sirkel" gebruik word. Leer die korrekte gebruik daarvan en gebruik dit dan korrek in die sin wat jy aanhaal.
VERKEERDE GEBRUIK IN SINSVERBAND
KORREKTE GEBRUIK IN SINSVERBAND
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking