edupage cc
Saterdag 30 Maart 2019
Lekker leesstof vir die klaskamer
"As mens geluk kon proe" was in 2017 die naaswenner in LAPA Uitgewers se Jeugromankompetisie. Dis 'n deernisvolle tienerverhaal deur Zelda Bezuidenhout wat lekker leesstof vir die klaskamer bied. Die boek word deur LAPA Uitgewers uitgegee.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Nuwer plasing
Ouer plasing
Tuis
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking