Saterdag 30 Maart 2019

BESKIKBAAR: "Asem" Deur Jan Vermeulen Leerderboek + Engelse Studiegids


Die Kombinasiegids (die Afrikaanse Leerderboek en Engelse Studiegids) vir "Asem" deur Jan Vermeulen, die voorgeskrewe roman vir die IEB Graad 12 Afrikaans EAT vanaf 2020, is beskikbaar. Kontak ons vir enige navrae by edupage@vodamail.co.za.


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking