Dinsdag 18 Desember 2018

Edupage cc Nuwe titels 2020 -


Die voorgeskrewe roman vir die IEB Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal leerders vanaf 2020 is Asem deur Jan Vermeulen. Hierdie roman word deur LAPA Uitgewers uitgegee. Die Edupage cc-studiegids is amper gereed en kan in Februarie 2019 by ons uitstalling by die Nasionale Konferensie besigtig word.


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking