Gebruik die woorde in die woordwolk om die volgende sinne
korrek te voltooi.
Caro gaan sien vir Steve White en maak staat daarop dat
hy haar uit _____ sal sien, omdat Salome hom seker al baie oor haar vertel het.
Steve wil aanvanklik nie haar span borg nie, want Paul Thompson is sy vriend.
Caro is verbaas dat Steve die vermetelheid het om oor lojaliteit en _____ te
praat. Caro stel haarself as _____ van Blikkiesdorp aan Steve voor as hy haar vra
hoekom sy so bekend lyk. Steve besef uiteindelik wie Caro is en beskuldig haar
van afpersing. Sy _____ laat egter nie vir Caro beter voel nie. Steve stem in
om Caro se span te borg, maar hy stel 'n _____: Caro moet van Marcia af wegbly.
As Steve versoek dat Caro vir George moet terugneem in die krieketspan, troef
sy hom deur te sê dat dit vir haar 'n _____ is om hom nie terug te neem nie.
Caro wonder of sy nie self skuld het aan wat destyds gebeur het nie, maar sy
was eensaam en is wreed ____. Caro bly deurgaans by haar standpunt en sê vir
Salomo dat ouers die skool moet ondersteun en nie _____ nie. Sy erken teenoor
Betsie dat die skoolhoof, meneer Buys, 'n ander _____ sou moes soek as hy haar
nie ondersteun het nie. Caro wil weet hoekom Marcia nie sal toelaat dat haar
man, Steve, die krieketspan sal borg nie. Sy wil weet of Marcia teen _____, die
skool, die skoolhoof of Caro gekant is.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking