Dinsdag 24 Julie 2018

Woordeskat: Vaste uitdrukkings (9)

VASTE UITDRUKKINGS

K

Kaf praat
Talk nonsense
Kant kies
To choose sides
Kattekwaad aanrig
Get up to mischief
'n Komplot smee
Hatch a plot
'n Konsert reël
Organise a concert
'n Kontrak aangaan
Enter into a contract
Korrel vat
Take aim
Koue vat
Catch a cold
Kwaad stook
Make mischief



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking